dcsimg

Blouvleivalk ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Blouvleivalk (Circus pygargus) - ook bekend as die Bloupaddavreter - is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot, weeg 230 - 440 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. In Engels staan die voël as die Montagu's harrier bekend.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Circus pygargus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Blouvleivalk: Brief Summary ( Africâner )