Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 – 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.

'n Bleeksingvalk in Namibië.