dcsimg

Kraanvoëlagtiges ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Kraanvoëlagtiges (Gruiformes) is 'n orde van voëls wat 'n heterogene versameling van voëls omvat, en waarskynlik nie 'n natuurlike groep vorm nie. Die groep staan ook soms bekend as die kraanvoëls, ralle en verwantes. Verskeie fossiele van die orde is al gevind, waarvan sekere families al uitgesterf het. Die oudste fossiele stam uit die vroeë Eoseen.

Taksonomie

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kraanvoëlagtiges: Brief Summary ( Afrikaans )