dcsimg

Rhamnaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Rhamnaceae is die Blinkblaar-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie het 900 spesies wêreldwyd waarvan 170 spesies in Suider-Afrika voorkom en 10 bome is. Die bome in die familie is nie maklik herkenbaar nie alhoewel die genera maklik van mekaar onderskei kan word.

Kenmerke van die familie

Die blare is enkelvoudig, dikwels glansend aan die bokant, afwisselend of halfteenoorstaande. Die vorm van die are op die blare is 'n fyn, reëlmatig netwerk of retikulum van vierkantjies of reghoekies.

Spesies

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Rhamnaceae

Bron

Verwysings

  1. Walter S. Judd and Richard G. Olmstead (2004). “A survey of tricolpate (eudicot) phylogenetic relationships”. American Journal of Botany 91 (10): 1627–1644. doi:10.3732/ajb.91.10.1627. (full text )
  2. "Family: Rhamnaceae Juss., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2003-01-17. Besoek op 2011-01-29.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rhamnaceae: Brief Summary ( Afrikaans )