dcsimg

Merlucciidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Stokvisse (Merlucciidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Stokvis is 'n lid van hierdie familie, wat in totaal een genus met minstens 13 spesies bevat. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Dit is 'n visfamilie van groot kommersiële waarde.

Agtergrond

Die lywe van hierdie visse is lank en 'n V-vormige rif is bo-op die kop aanwesig. Twee dorsale vinne is teenwoordig. Die bekkenvin het 7 strale en die stertvin is onafhanklik van die dorsale en anale vinne geplaas. Hierdie eetbare visse word op die kontinentale bank aangetref.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Merluccius

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Merlucciidae: Brief Summary ( Afrikaans )