dcsimg
Image of Tassel berry
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Phyllanthaceae »

Tassel Berry

Antidesma venosum E. Mey. ex Tul.

Voëlsitboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Voëlsitboom (Antidesma venosum) is 'n klein, immergroen boompie wat aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Oos-Londen tot by Mosambiek voorkom. Manlike en vroulike blomme word op verskillende bome geproduseer en het 'n onaangename reuk. Die vrugte kom voor in trossies van ongeveer 10 cm lank. Elke vrug is sowat 8 x 4 mm groot en vlesig. Die vrugte is groen wanneer hulle jonk is en word later helderrooi en uiteindelik perserig-swart.

 src=
Vrugte van die Voëlsitboom in die Krantzkloof-natuurreservaat.

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Voëlsitboom: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Voëlsitboom (Antidesma venosum) is 'n klein, immergroen boompie wat aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Oos-Londen tot by Mosambiek voorkom. Manlike en vroulike blomme word op verskillende bome geproduseer en het 'n onaangename reuk. Die vrugte kom voor in trossies van ongeveer 10 cm lank. Elke vrug is sowat 8 x 4 mm groot en vlesig. Die vrugte is groen wanneer hulle jonk is en word later helderrooi en uiteindelik perserig-swart.

 src= Vrugte van die Voëlsitboom in die Krantzkloof-natuurreservaat.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF