Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.
Lengte: 65–75 cm. Vlerkspan: 170–176 cm. Klein, bruin aasvoël met 'n geronde stert. Rooi kop en nek.
Savanne en noordelike-bosveld.
Skaars standvoël. Kom hoofsaaklik in die noorde van Suid-Afrika voor.
Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.