dcsimg

Bleeksingvalk ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 – 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.

 src=
'n Bleeksingvalk in Namibië.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Melierax canorus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Bleeksingvalk: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 – 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.

 src= 'n Bleeksingvalk in Namibië.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF