dcsimg

Podocarpaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Podocarpaceae is die geelhout-familie wat hoort tot die orde Pinales. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier plaaslik voorkom en al vier is bome.

Kenmerke

Die familie is groot immergroen woudbome. Hierdie familie dra nie blomme nie maar produseer baie primitiewe en gereduseerde keëls. Die manlike bome se keëls is katjiesagtig. Die vroulike bome se saadkoppe - wat later tot saad ontwikkel - kom alleen of in pare voor sodat een of twee sade geproduseer word. Die blare van die bome is smal met parallelle are en die rande is glad. Die vrugte is ronderig en word deur voëls en vlermuise verspei.

Spesies

Suid-Afrikaanse spesies is:

'n Nie-Suid-Afrikaanse spesie:

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Podocarpaceae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Podocarpaceae is die geelhout-familie wat hoort tot die orde Pinales. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier plaaslik voorkom en al vier is bome.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF