dcsimg

Bramidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pomfrets (Bramidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies en ses genera met twintig spesies wat hoort tot dié familie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is plat en lank met 'n lang dorsale en anale vinne. Die pektorale vinne is aansienlik langer as die bekken vinne en die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 29 cm tot 1 m. Die familie is pelagiese vis; hulle kom in die oop oseane voor en nooit naby die land nie. Hierdie familie is gewilde prooi vir tuna, makriel en marlyn.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Brama

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bramidae: Brief Summary ( Afrikaans )