Centrarchidae (Baars en sonvisse) is 'n uitheemse varswatervisfamilie van die orde Perciformes wat natuurlik in Noord-Amerika voorkom. Vier spesies van die familie is gedurende 1928 en 1939 in riviere en damme van Suid-Afrika losgelaat om forel as 'n sportvis aan te vul.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie en kom in Suider-Afrika voor: