dcsimg

Reusepantserakkedis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Reusepantserakkedis (Gerrhosaurus validus) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en Kwazulu-Natal. Die reptiel is 50 tot 60 cm lank en leef in skeure in klipbanke.

Voorkoms

 src=
'n Reusepantserakkedis by die Mopani-kamp, Krugerwildtuin.
 src=
'n Reusepantserakkedis in die Krugerwildtuin

Die reptiel het 'n plat lyf en die bene is kort, die stert lank en die kop betreklik klein. Die skubbe is plaatagtig met kolletjies. Dit skep 'n dwarsbandpatroon. Die jonger reptiele het duidelike swart en pienkgeel patrone.

Hulle leef van insekte, koggelmanders, geitjies, vye en bessies.

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Reusepantserakkedis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Reusepantserakkedis (Gerrhosaurus validus) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en Kwazulu-Natal. Die reptiel is 50 tot 60 cm lank en leef in skeure in klipbanke.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF