dcsimg

Bloustreep-snapper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloustreep-snapper (Lutjanus notatus) is 'n vis wat voorkom westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Durban. Dit kom ook voor by Madagaskar en die Maskareense eilande. In Engels staan die vis bekend as die Bluestriped snapper.

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Blouband snapper. Die vis het 6-7 blou horisontale strepe op die sye.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Bloch M. E., 1790. Naturgeschichte der ausländischen Fische. Berlyn. Naturg. Ausl. Fische v. 4. i-xii + 1-128.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloustreep-snapper: Brief Summary ( Afrikaans )