dcsimg

Duiwelvuurvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Duiwelvuurvis (Pterois miles) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die leeuvis of kalkoenvis. Die vis is rooibruin met vertikale wit strepe. Dit het verlengde vinne met lang, skerp stekels aan die rugvinne. Dit kan tot 30 cm lank word en weeg dan 1.4 kg. Kom voor in beskutte, vlak riwwe en diepseerotspoele.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Duiwelvuurvis: Brief Summary ( Afrikaans )