dcsimg

Bosveldkoester ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bosveldkoester (Anthus caffer) is 'n gelokaliseerde, redelik algemene standvoël en nomade in oop boomveld, veral op klipperige plekke waar daar goeie grasbeskutting is. Die voël is 13 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bushveld pipit.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthus caffer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosveldkoester: Brief Summary ( Afrikaans )