dcsimg

Heuningkoekpylstert ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die heuningkoekpylstert (Himantura uarnak) kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor. Dit het sy naam gekry van die feit dat die patroon op sy bokant soos 'n heuningkoek lyk. Die vis word 2 m breed en 120 kg swaar. Die stert kan tot drie keer die lengte van die lyf word. Dit is 'n bodembewoner en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die pylstert bekend as die Honeycomb stingray.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. Manjaji, B.M. en W.T. White (2004). Himantura uarnak. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 8 April 2010.

Eksterne skakel

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Heuningkoekpylstert: Brief Summary ( afrikaans )