dcsimg

Megalopidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tarpons (Megalopidae) is 'n vis-familie van die orde Elopiformes. Die familie bevat slegs een genus met slegs twee spesies. Een van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Kenmerke

Die familie leef hoofsaaklik in seewater, maar gaan ook varswater binne. Die familie kom voor in tropiese en subtropiese areas en word tot 2.2 m lank en is silwer-kleurig. Die familie is 'n gewilde soort sportvis.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Megalops

Die ander spesie van die genus, Megalops atlanticus, kom glad nie aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie.

Trivia

Heemstra het glad nie die familie Megalopidae beskryf in sy boek Coastal Fishes of Southern Africa. 2004. ISBN 1-920033-01-7 nie terwyl dit gemeld word in die drie publikasies:

Sien ook

Bron

"Wiki Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Megalopidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tarpons (Megalopidae) is 'n vis-familie van die orde Elopiformes. Die familie bevat slegs een genus met slegs twee spesies. Een van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF