dcsimg

Swartvlerkkoningalbatros ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartvlerkkoningalbatros (Diomedea sanfordi) is 'n voël wat die Suid-Afrikaanse kus selde besoek. Die voël is 107 – 122 cm groot, weeg 6 – 8 kg en het 'n vlerkspan van 2.7 - 3.4 meter. Hulle broei op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Northern royal albatros.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Diomedea sanfordi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. 2,0 2,1 Brands, S. (2008)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartvlerkkoningalbatros: Brief Summary ( Afrikaans )