dcsimg
Image of Cyathea affinis (Forst.) Sw.
Creatures » » Plants » » Polypodiopsida »

Scaly Tree Ferns

Cyatheaceae

Boomvaring ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cyatheaceae is 'n boom familie wat hoort tot die orde Cyatheales. Daar is 1000 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en al vier is bome. Plante in die familie is opvallend en word maklik herken aan 'n enkele, regop stam en 'n stywe rosetkroon van baie groot boogvormige blare met 'n sagte voorkoms. Alle boomvarings kom in hoë reënval gebiede voor. Alhoewel die bome se wortels nie diep is nie, word hulle nie maklik verplant nie.

Spesies

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Boomvaring: Brief Summary ( Afrikaans )