Curtisiaceae is die Assegaai-familie wat hoort tot die orde Cornales. Die familie is endemies aan Suider-Afrika en bestaan uit slegs twee boomspesies. Kenmerke van die familie is die teenoorstaande blare, klein immergroen blomme in eindstandige bondels en klein vrugte met min vrugvleis.