dcsimg

Wasbeerhond ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die wasbeerhond (Nyctereutes procyonoides), ’n lid van die Canidae-familie (wat honde, wolwe en jakkalse insluit), is inheems aan Oos-Asië. Dit het sy naam gekry vanweë sy ooreenkoms met die wasbeer (Procyon lotor), maar is nie naby daaraan verwant nie. Die wasbeerhond kom veral in woude voor in China, Korea, Japan en Noordoos-Rusland. Die gemiddelde volwasse dier is sowat 65 cm lank en wyfies skenk die lewe aan 15 kleintjies of meer op ’n slag.

Verwysings

Flag of Russia.svg Hierdie Rusland-verwante artikel is ’n saadjie. U kan help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Wasbeerhond: Brief Summary ( Afrikaans )