dcsimg

Cyprinidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cyprinidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Cypriniformes. Hierdie familie is groot en het 275 genera met meer as 1 600 spesies wêreldwyd. Daar kom ten minste 24 genera met 475 spesies in Afrika voor. In Suider-Afrika kom daar agt genera met tagtig spesies voor.

Kenmerke

Die meeste van die spesies is varswater visse. Hulle het ook nie ware pense nie en is sterk swemmers.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

  • Coptostomabarbus
  • Cyprinus carpio - Karp

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Cyprinidae: Brief Summary ( Afrikaans )