dcsimg

Koraalslangagtiges ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die koraalslangaftiges (Elapidae) is 'n familie van slange.[1] Die familie omvat ongeveer 350 spesies wat sonder uitsondering almal giftig is. Hulle kom in tropiese en subtropiese gebiede oor die wêreld voor, en word selfs in die Indiese en Stille Oseaan aangetref. Een van hulle kenmerke is die hol, vaste slagtande waardeur hulle gif spuit. Van die slange is so kort as 18 cm (Drysdalia), maar ander (soos die koningkobra) kan tot 6 meter lank word.

Seeslange is aanvanklik as 'n aparte familie gesien (Hydrophiidae), maar tans word die groep as 'n subfamilie van die koraalslangaftiges beskou.

Taksonomie

Die koraalslangaftiges word in twee subfamilies en tientalle genera ingedeel:

Familie koraalslangaftiges (Elapidae)
Subfamilie seeslange (Hydrophiinae)

Subfamilie Elapinae

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Elapidae

Verwysings

  1. Peter Uetz & Jakob Hallermann. "The Reptile Database - Elapidae".
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Koraalslangagtiges: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die koraalslangaftiges (Elapidae) is 'n familie van slange. Die familie omvat ongeveer 350 spesies wat sonder uitsondering almal giftig is. Hulle kom in tropiese en subtropiese gebiede oor die wêreld voor, en word selfs in die Indiese en Stille Oseaan aangetref. Een van hulle kenmerke is die hol, vaste slagtande waardeur hulle gif spuit. Van die slange is so kort as 18 cm (Drysdalia), maar ander (soos die koningkobra) kan tot 6 meter lank word.

Seeslange is aanvanklik as 'n aparte familie gesien (Hydrophiidae), maar tans word die groep as 'n subfamilie van die koraalslangaftiges beskou.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF