Die Wildejasmyn (Schrebera alata) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in die woude van of bosveld van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan die boom bekend as Wing-leaved wooden-pear.