♀
Welwitschia mirabilis Hook. f. Afrikaans: Vroulike keëls van 'n vroulike
Tweeblaarkanniedood op die Welwitschiavlakte, Erongo, Namibië. Die plant is tweehuisig, d.w.s. manlike en vroulike bloeiwyses vorm op verskillende plante. Vlerksade vorm binne die vroulike keël. Hierdie plant se keëls is so te sê ryp en van hulle begin hulle sade te versprei.
English: Female cones of a female
Welwitschia plant at
Welwitschia Plains, Erongo Region, Namibia. The plants are dioecious, i.e. either male or female, and the winged seeds develop inside the female cones. This plant's cones are about ripe, and some of them are beginning to shed their seeds.